Irkoetsk Иркутск | |
---|---|
Stad | |
Die Kazanski-kerk in Irkoetsk. | |
Die ligging van Irkoetsk-oblast in Rusland | |
Koördinate: 52°18′44″N 104°17′45″O / 52.31222°N 104.29583°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Irkoetsk-oblast |
Stigting | 1661 |
Stadstatus | 1686 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Wiktor Kondrasjof |
Oppervlak | |
• Totaal | 324 km2 (125 vk. myl) |
Hoogte | 444 m (1 457 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 612 973 |
• Digtheid | 1 812/km2 (4 690/vk. myl) |
Tydsone | UTC+09:00 (IRKT) |
Poskode | 6640xx |
Skakelkodes | 7 3952 |
Webwerf | irkutsk.ru |
Irkoetsk (Russies: Иркутск) is een van die grootste stede in Siberië en die hoofstad van die Irkoetsk-oblast. Dit is 5 185 km per spoorlyn van Moskou en het 'n bevolking van 612 973 (2014-sensus).